| Modulekode | SPR 400 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | *Vir LLB (a) Die algemene beginsels van die strafprosesreg in die laer howe, Hoë Hof en die Hoë Hof van Appèl van Suid-Afrika. (b) Opstel van pleitstukke (c) Praktiese toepassing |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Prosesreg |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App